Die whoopee cushion

In Keerom straat is dit ‘n gedoente as die predikants paar kom kuier. Janneman het skoon vroeg huis toe gekom die dag om die ghries onder sy naels uit te krap. Ek het vroeg al die warm krullers aangesit sodat my drie haartjies tog net na iets kon lyk.

Mevrou Dominee het so ghrênd gelyk en statig op die stoel gaan sit, net om benoud op te spring toe die klank van ‘n helse poep vanonder haar losskeur. Sy het met ‘n verleë laggie gaan sit toe Jan Junior sy hol skeer van die lag toe sy die whoopee cushion vir hom aangee.

Nou nog loop ons liewer aan die ander kant van die straat as ons haar sien, en ons was maande laas in die kerk.

(Hierdie is een van die stukkies vir my kreatiewe kursus waarvoor ek ingeskryf het.)

One thought on “Die whoopee cushion

  1. Goodmorning (In Australia it is 6:13 at the moment)
    I received notification that you added a pingback to my creative writing piece that I have written. (Die Woopeecushion)
    I went through your article and can not see the relevance of how it applies.
    Would you please be so kind as to explain why you have provided the link to your article. From what I understand your article is quite serious and this piece I wrote purely tongue in cheek, as part of a creative writing course that I attended.And it therefor can not be construed as being of the more serious and contemplative nature that your article has.
    Regards
    Marlize

    Like

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s