Short stories and published books

I enjoy writing children stories, poetry and short essays.  Every now and again I will post something that I think people may enjoy reading here.

Besige bytjie deur Marlize Venter 2

Besige bytjie
Kom leer saam met Besige Bytjie waarom spanwerk so belangrik is.

Net genade CoverFeb14Edit

My eerste digbundel is nou aanlyn beskikbaar deur Blurb. Jy het ‘n keuse van twee, of die papier weergawe wat jy weer en weer kan optel en deurblaai, of die PDF weergawe wat jy op enige van jou slim toestelle kan oopmaak en lees, sommer net waar jy is.

net Genade is ‘n groepie van 30 gedigte wat ek nou al vir jare in my rekenaar se hardeskryf saamdra. Ek het hulle getimmer en wat nou op die papiere van ‘n dun boekie is, is my hart op papier.

Vir net AU$8.99 (GST en posgeld uitgesluit) kan hierdie boekie joune wees. Jy kliek bloot op die link en jy word na my Blurb winkelvenster geneem waar jy dit kan bestel.

In die preview gedeelte is daar vier gedigte wat jy kan lees, onder andere die Spreuke vrou gedig.

Die illustrasies in die boekie is gedoen deur Amelia Sonnekus van Shining Hands. Jy kan haar gerus kontak vir enige grafiese ontwerp wat jy gedoen wil hê.

FullSizeRender

My newest short story titled, Die Geskenk, asks the question whether you will still stand up for what is right, even when you are the only one left standing.

https://marlizeventer.com/category/my-life-and-stories/

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s