net Genade

My eerste digbundel is gepubliseer! ‘n Eg Aussie produk, geskryf in Afrikaans. Wanneer laas kon jy ‘n Afrikaanse boek in Australië van ‘n Afrikaanse skrywer af bestel en redelik seker weet dat jy nie maande hoef te wag vir die posman om dit te kom aflewer nie? Hier is jou kans:) net Genade is ‘n…