As ek maar het…

“Jirre, meneer, dis mos nie hoe dit hoort nie. Om jou kindgoed te moet begrawe nie. Ek het daar gesit en die heeltyd gekyk vir die kis, gewag dat hy die deksel moet oplig en sê, ‘One, two,three, blok myself.’ Maar hy het nie. “Hoekom is ‘n doodskis so swaar? Ek meen nou, dit was…

Die Prys van My Migrasie

Ek het onlangs ‘n boek oor migrasie klaar geskryf. En die heeltyd terwyl ek dit skryf voel ek die verlies aan woorde. Die absolute onvermoë om myself werklik te kan uitdruk. Daar is 22 stories in die boek en agter elkeen lees ek die onbewoorde woorde. Ek lees tussen hulle lyne. Tot vanoggend… toe die…