Die Maat van jou Oordeel

Op die een en twintigste Desember 2001 het ‘n vrou in ‘n geel volla my pa doodgery op die Alma kragstasie pad in Welkom. My ma en twee ander fietsryers was by hom. Die ambulans was vinnig op die toneel, te danke daaraan dat een van die ryers by ‘n dokter gewerk het en hul…